top of page
CTG NETWORKS
ADVERA MEDIA
QUATERNION SYSTEMS
GLOBAL DYNAMICS
CLIENTS
BLOG
CONTACT US
Back
Website
Kom geniet iets heerlik om te eet, ’n koue milkshake en ’n bietjie goeie vibes voordat jy weer die pad vat.
Geniet ons heerlike 𝐭𝐮𝐢𝐬𝐠𝐞𝐛𝐚𝐤𝐭𝐞 𝐰𝐨𝐫𝐭𝐞𝐥𝐤𝐨𝐞𝐤, sag, geurige speserye en net die regte bietjie soet.
Kom loer gerus in en probeer hierdie smaaklike nuwe gereg op ons ontbytspyskaart, geurig, gesond en sommer heerlik!
Donderdag is gemaak vir iets soets 🧇✨
Ons het vandag lekker melkkos!👩🍳🧡
Kom kuier gerus hier in die rustige mooi tuin by The Jukebox!! 🧡🧡 Elke bord kos is ons trots... gemaak met baie liefde!
ONTHOU Woensdae is ons Pizza's op Special‼️ Koop 2 pizza's en kry 50% AFSLAG op die goedkoopste een!!!
Dinsdae "SPECIAL"!! Koop een melkskommel en kry een GRATIS!! Kom bederf jouself en iemand spesiaal hier by The Jukebox!
Hier is sommer net 'n paar van ons lekker koue drankies! 😍 Kom geniet dit en meer.... selfs 'n yskoue bier
Website
bottom of page